Monday, February 15, 2010

Bome wat nie meer lewendig is nie – vir Zinia

Die tema van hierdie pos is iets wat na aan die hart vir my vriendin, Zinia, is. Ek hoop dat sy hierdie paar fotos baie geniet. Dankie vir jou uitstekende vriendskap!



’n Cedar boom in die Grand Canyon – halfpad op ’n fokken mooi stap



Die een lyk ’n bietjie spookerig….wooooohooooo…



Die boom is nou vir ’n paal gebruik by a ski-plek in Flagstaf, Arizona.



Hierdie foto is in ’n baie snaakse plek geneem – Sedona. Mense daar dink dat vreemdelinge van ande planete hier geland het! (no jokes!)

No comments: